My name is Joel Mwamba Kadima.
I am a former professional boxer from the DRC 🇨🇩. I started boxing at the age of 15 in my father's backyard. At 39, after retiring from boxing, I discovered CrossFit through a passionate trainer named Joany.
After just three months in the gym, I started feeling stronger and more resilient, especially for combat movements like kicks and punches. I wish I had combined CrossFit with my boxing training earlier in my career – I could have been an unstoppable force in the ring! 💪
My advice to fighters still competing: incorporate CrossFit into your training. It will transform you into an iron fighting machine!
CrossFit is like an addiction. The kind of addiction that makes me want to be active, eat healthy, drink more water and wake up early in the morning to go train. House of Chrome feeds this addiction by being great at coaching, motivating me the way that works best for me, being solid human beings and keeping me accountable when I want to be lazy. Joining House of Chrome is the best decision i've made in a long time.
PS. The coach only abuses you out of love.
Ons wil graag 'n persoonlike dankbetuiging deel vir House of Chrome.
As mense wat nog nooit regtig geoefen het nie, was ons aanvanklik skepties en onseker oor wat om te verwag, maar van die oomblik wat ons, ons eerste sessie met Coach Joany en Coach Wikus bygewoon het, het ons geweet dat hierdie plek anders is.
Hulle het nie net ons hande gevat om my te lei na fisieke gesondheid en fiksheid nie, maar hulle het ook met oorgawe hulle harte oopgemaak. Coach Joany en Coach Wikus is twee besonderse mense wat elke persoon met opregte liefde en toewyding ondersteun. Deur hulle leiding het ons meer selfvertroue opgebou en 'n nuwe leefstyl omhels – nie net op 'n fisieke vlak nie, maar ook geestelik.
Hier word jy nie net gesien as 'n lid nie – jy word gesien as familie. House of Chrome is meer as net 'n plek om te oefen; dit is 'n gemeenskap waar jy kan groei, saam kan huil, saam kan lag, en die beste weergawe van jouself kan word.
Ons is ongelooflik dankbaar vir hierdie pad wat ons kon stap met twee wonderlike afrigters en 'n spesiale span mense wat saam beweeg na 'n gesonder, gelukkiger lewe.
Ons wil afsluit deur opreg dankie te sê aan Coach Joany en Coach Wikus. Julle het nie net ons liggame sterker gemaak nie, maar ons siele gevoed en ons lewens verryk.
Ons gaan julle ongelooflik mis – die glimlagte, die motivering, en die onvoorwaardelike ondersteuning wat ons daar gevind het. Weet dat ons alles wat ons hier geleer het, met ons saam neem – waar ons ook al gaan. Julle bly deel van ons reis, en ons dra julle in ons harte.
Baie dankie vir alles!